L-MORGAN COOPER - PUBLISHED AUTHOR & POET "Top 100 SA Poets Award 2016"

SWERFKIND

Straat Kind Bundel

It has been a privilege and sincere honour for me, to have my work recognised and published among the “Elite” 100 Writers and musicians in South Africa, “SWERFKIND 2016”

“Dit is ‘n onbesfryflike eer om my werk gepubliseer te he te same met die skrywe van “Elisabeth Eybers” “ Slaapwandelkind” 1954 in die selfde bundle, “SWERFKIND 2016”.

Elizabeth Eybers het tydlose verse geskryf en is as die grootste vroulike Afrikaanse digter bestempel. Sy is die
eerste gepubliseerde Afrikaanse vroue-digter, en die eerste vrou wat die Hertzogprys verower het.

ASOOK, D du Plessis “Koes – koester” 1952
Is as een van die veelsydigste Afrikaanse letterkundiskrywers uit gewys . In 1937 ontvang hy die Hertsogprys vir sy digbundel Vreemde liefde en Ballades en in 1962 is hy die ontvanger van die Scheepersprys vir jeuglektuur.

 

SWERFKIND – STRAATKINDBUNDEL “2016” - 100 Suid afrikaanse skrywers en musikante se 100 treffende Afrikaanse gedigte en lirieke, is in die straatkindbundel saamgevat, tesame met ‘n CD. Ou meesters en bekroonde skrywers se klanke van kreatiewe digters en musikante. Amanda Strydom, ( Suid Afrikaanse aktriese, liedjieskrywer en sangeres) Andre van Wyngaardt (Skilder,sanger, liedjieskrywer, komponis), Chillie Bruintjies (Skrywer, dramaturg en akteur)Johan Wessels,( Bekende liedjie skrywer en sanger) Marlise Joubert (bekende digter, skrywer en radio-dramaskrywer) Phillip de Vos (Skrywer, digter,vertaler,fotograaf en opera sanger)

L- Morgan Cooper ( Digter, skrywer van engelse nie-fiksie boeke, liedjie skrywer, kunstenaar en gepubliseerde, internasionale erkende fotograaf, samevattings van die verskei 100 lande wat sy besoek het.)

Bogenoemde Afrikaanse kunstenaars se werk is gepubliseer in hierdie unieke bundel.

 

BIOGRAPHY

Morgan is an "Afrikaans" poet and writes from the heart. Her poetry explores human emotions with depth and introspection.

Morgan is well known as a love and romance poet, her love poems will take you on a journey into the landscapes of "True Love". Her poetry also investigates tragic events that will literally bring you to tears. Some of her poems are light hearted and fun, but she always gets to the message. Morgan has been writing since a very young age. She is also a creative nonfiction author, and an internationally acknowledged photographer.

 


Copyright (c) L-Morgan Cooper ~ All Rights Reserved

{Please note that not all images used to accompany the poems are owned by Morgan Cooper. They belong to their respective owners / artists.}